Afrikaans 1

  • ㆍISBN : 8983140933
  • ㆍPages : 408

IS U WAARLIK WEDERGEBORE DEUR WATER en DIE GEES?

Paul C. Jong

Tussen die baie Christelike boeke wat in die wêreld verskyn wat verduidelik “hoe om wedergebore te word”, is hierdie die heel eerste boek wat die Evangelie van die water en die Gees verkondig in streng ooreenstemming met die Heilige Skrif. Daar is geen mens op aarde wat in die Koninkryk van die Hemel toegelaat sal word, sonder om waarlik wedergebore te word deur die water en Gees nie. Om waarlik wedergebore te word moet ‘n sondaar vrygespreek word van alle sonde, en dit is slegs moontlik om in beide die doop van Jesus en in Sy bloed aan die Kruis te glo. Laat ons nou met geloof in die Evangelie van die water en die Gees toegang tot die Koningryk van die Hemel te kry  as die regverdiges in wie geen sonde gevind is nie.

AUDIOBOOK
undefined
Due to COVID-19 and disruption to international mail service
we have temporally suspended our ‘Free Print Book service’.
In the light of this situation we are not able to mail you the books at this time.
Pray that this pandemic will end soon and the resumption of the postal service.