Afrikaans 5

  • ㆍISBN : 9788928200405
  • ㆍPages : 369

Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word - Onse HEER wie die Geregtigheid van God geword (Ⅰ)

Paul C. Jong

Die evangelie van die water en die Gees is God se geregtigheid!

Die woorde in hierdie boek sal u dorstige hart bevredig. Vandag se Christene gaan voort met hul lewens terwyl hulle geen werklike kennis dra van die oplossing van werklike sondes wat hulle daagliks pleeg. Weet u wat God se geregtigheid is? Ek vertrou dat u vir uself hierdie belangrik vraag sal vra, en in God se geregtigheid glo wat in hierdie boek geopenbaar word.
God se geregtigheid was altyd binne die evangelie van die water en die Gees weggesteek. Maar soos 'n kosbare skat was dit vir 'n lang tyd van die oë van godsdienstige volgelinge weerhou. As gevolg het baie Christene op hulle eiegeregtigheid vertroue en in dit geroem, instede om in God se geregtigheid te glo. Daarvoor het Christen dogmas wat geen sin maak nie die oorheersende geloof in die harte van gelowiges geword, asof hierdie dogmas God se geregtigheid bevat.
Die Dogmas van Predestinasie, Regverdigmaking en Vermeerdering Heiligmaking is die hoof Christen dogmas, wat verwarring en betekenisloosheid in die siele van gelowiges veroorsaak. Maar nou behoort die meerderheid Christene God leer ken, asook Sy geregtigheid en volhard in die versekerde geloof.
"Onse Heer wie die geregtigheid van God geword" sal u siel met groot verstanding voorsien en dit na vrede lei. Die skrywer is begerig dat u die seëning van die kennis van God se geregtigheid besit. Mag God se seëning met u wees!

AUDIOBOOK
undefined
Due to COVID-19 and disruption to international mail service
we have temporally suspended our ‘Free Print Book service’.
In the light of this situation we are not able to mail you the books at this time.
Pray that this pandemic will end soon and the resumption of the postal service.