• 所有新生命宣教会 The New Life Mission 网站上的电子书和有声书均可免费下载
  • 探索以多种语言提供的全球性讲道
  • 查看我们已翻译成27种语言的网站
  • 第1卷新修订版已全新推出
Search

免费电子书和有声读物

使徒保罗写给罗马人的书信

南非荷兰语  5

Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word - Onse HEER wie die Geregtigheid van God geword (Ⅰ)

Rev. Paul C. Jong | ISBN 9788928200405 | 页码 369

下载免费电子书和有声读物

选择您喜欢的文件格式,安全下载到手机、电脑或平板电脑,随时随地阅读和收听讲道集。所有电子书和有声读物都完全免费。

您可以通过下方播放器收听有声读物。🔻
Inhoud
 
Voorwoord 

Hoofstuk 1 
1. Inleiding: Romeine Hoofstuk 1 
2. Die Geregtigheid van God wat in Sy Evangelie geopenbaar is (Romeine 1:16-17) 
3. Die Regverdige Sal Uit Die Geloof Lewe (Romans 1:17) 
4. Die Regverdige Lewe uit die Geloof (Romans 1:17-18) 
5. Hulle wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk (Romeine 1:18-25) 

Hoofstuk 2 
1. Inleiding: Romeine Hoofstuk 2 
2. Hulle Wie God se Genade Ignoreer (Romeine 2:1-16) 
3. Besnydenis is dié van die Hart (Romeine 2:17-29) 

Hoofstuk 3
1. Inleiding: Romeine Hoofstuk 3 
2. Verlossing van Sondes Slegs deur die Geloof (Romans 3:1-31) 
3. Dank u God vir Die Here? (Romeine 3:10-31) 

Hoofstuk 4
1. Inleiding: Romeine Hoofstuk 4 
2. Hulle wie die Hemelse Seëninge deur die Geloof Ontvang het (Romeine 4:1-8) 

Hoofstuk 5 
1. Inleiding: Romeine Hoofstuk 5 
2. Deur Een Mens (Romeine 5:14) 

Hoofstuk 6
1. Inleiding: Romeine Hoofstuk 6 
2. Die Ware Betekenis van Jesus se Doop (Romeine 6:1-8) 
3. Stel julle Lede as Werktuie van Geregtigheid (Romeine 6:12-19) 
 
Die evangelie van die water en die Gees is God se geregtigheid!
Die woorde in hierdie boek sal u dorstige hart bevredig. Vandag se Christene gaan voort met hul lewens terwyl hulle geen werklike kennis dra van die oplossing van werklike sondes wat hulle daagliks pleeg. Weet u wat God se geregtigheid is? Ek vertrou dat u vir uself hierdie belangrik vraag sal vra, en in God se geregtigheid glo wat in hierdie boek geopenbaar word.
God se geregtigheid was altyd binne die evangelie van die water en die Gees weggesteek. Maar soos `n kosbare skat was dit vir `n lang tyd van die oë van godsdienstige volgelinge weerhou. As gevolg het baie Christene op hulle eiegeregtigheid vertroue en in dit geroem, instede om in God se geregtigheid te glo. Daarvoor het Christen dogmas wat geen sin maak nie die oorheersende geloof in die harte van gelowiges geword, asof hierdie dogmas God se geregtigheid bevat.
Die Dogmas van Predestinasie, Regverdigmaking en Vermeerdering Heiligmaking is die hoof Christen dogmas, wat verwarring en betekenisloosheid in die siele van gelowiges veroorsaak. Maar nou behoort die meerderheid Christene God leer ken, asook Sy geregtigheid en volhard in die versekerde geloof.
"Onse Heer wie die geregtigheid van God geword" sal u siel met groot verstanding voorsien en dit na vrede lei. Die skrywer is begerig dat u die seëning van die kennis van God se geregtigheid besit. Mag God se seëning met u wees!
更多

与该标题相关的书籍

The New Life Mission

参加我们的调查

您是如何了解到我们的?