• 所有新生命宣教會 The New Life Mission 網站上的電子書和有聲書均可免費下載
  • 探索以多種語言提供的全球性講道
  • 查看我們已翻譯成27種語言的網站
  • 第1、2卷新修訂版已全新推出
Search

免費電子書和有聲讀物

水與靈的福音

南非荷蘭語 2

Keer terug Na die Evangelie van die Water en die Gees

Rev. Paul C. Jong | ISBN 8983141166 | 頁碼 348

下載免費電子書和有聲讀物

選擇您喜歡的文件格式,安全下載到手機、電腦或平板電腦,隨時隨地閱讀和收聽講道集。所有電子書和有聲讀物都完全免費。

您可以通過下方播放器收聽有聲讀物。🔻
Inhoud

Voorwoord
1. Die Betekenis van die Wedergeboorte in die Oorspronklike Evangelie (Johannes 3:1-6) 
2. Pseudos en Kettery binne Christendom (Jesaja 28:13-14) 
3. Die Ware Geestelike Besnydenis (Exodus 12:43-49) 
4. Hoe om ʼn Korrekte Belydenis van Sonde te maak (1 Johannes 1:9) 
5. Die Wanbegrip in die Teorie van Predestineer en Goddelike Uitverkiesing (Romeine 8:28-30) 
6. Die Veranderde Priesteramp (Hebreërs 7:1-28) 
7. Die Doop van Jesus is die Onmisbaar Proses vir Verlossing (Matthéüs 3:13-17) 
8. Laat Ons met Geloof die Wil van die Vader doen (Matthéüs 7:21-23) 
 
Ek is seker oorspronklikheid besluit die werklike waarde van niefiksie boeke. Ons boeke is volkome oorspronklik. Hulle is die heel eerste boeke van ons tyd wat die geheim van Jesus se doop deur Johannes die Doper openbaar. Daar was geen Kersfees vir die eerste twee eeue in die Vroee Kerk. Christene van die Vroee Kerk gesamelik met Jesus se Apostels het slegs 6 Januarie as die Dag van die doop van Jesus in die Jordaan deur Johannes die Doper gedenk. Hoekom het hulle groot beklemtoning op Jesus se Doop in hulle geloof gele? Ons boeke gee die korrekte antwoord na hierdie vraag. En die antwoord is die presiese sleutel wat toegang gee na die Apostoliese Christelike Tradisie. Die hoof tema van ons titels openbaar die geheim van die doop van Jesus asook die evangelie van die water en die Gees (Johannes 3:5). Dit is nie`n geskilpunt van Christendom nie maar die kern bekommernis van alle Christene. Ons titels is 100% Bybels en redelik, en sal nominale Christene verseker opsweef na`n ontsaglike gewaarwording van die Evangelie van die water en die Gees. Die boodskap in hierdie boek sal `n onjuistheid / waarheid instrument wees vir baie wie die waarheid in die Bybel soek.
更多

與該標題相關的書籍

The New Life Mission

參加我們的調查

您是如何得知我們的?