• 所有新生命宣教会 The New Life Mission 网站上的电子书和有声书均可免费下载
  • 探索以多种语言提供的全球性讲道
  • 查看我们已翻译成27种语言的网站
  • 第1卷新修订版已全新推出
Search

免费电子书和有声读物

使徒保罗写给罗马人的书信

南非荷兰语  6

Die Geregtigheid van God wat in Romeine geopenbaar word - Onse HEER wie die Geregtigheid van God geword (Ⅱ)

Rev. Paul C. Jong | ISBN 9788928200443 | 页码 439

下载免费电子书和有声读物

选择您喜欢的文件格式,安全下载到手机、电脑或平板电脑,随时随地阅读和收听讲道集。所有电子书和有声读物都完全免费。

您可以通过下方播放器收听有声读物。🔻
Inhoud
 
Voorwoord 

Hoofstuk 7 
1. Inleiding: Hoofstuk 7 
2. Die Kern van Paulus se Geloof: Verenig met Christus na die Afsterwe van die Sonde (Romeine 7:1-4) 
3. Die Rede Hoekom Ons die Here kan Prys (Romeine 7:5-13) 
4. Ons Vlees Wat Slegs Die Vlees Dien (Romeine 7:14-25) 
5. Die Vlees Dien Die Wet van die Sonde (Romeine 7:24-25) 
6. Loof die Here, Die Redder van Sondaars (Romeine 7:14-8:2) 

Hoofstuk 8 
1. Inleiding: Hoofstuk 8 
2. Die Geregtigheid van God, Die Volbringing van die Regverdige Vereiste van die Wet (Romeine 8:1-4) 
3. Wie is ’n Christen? (Romeine 8:9-11) 
4. Om Vleeslik Gesind te wees is die Dood, maar om Geestelik Gesind te wees is die Lewe en die Vrede (Romeine 8:4-11) 
5. Wandel in Die Geregtigheid van God (Romeine 8:12-16) 
6. Diegene wie die Koninkryk van God Beërwe het (Romeine 8:16-27) 
7. Die Wederkoms van Die Here en die Duisendjaar Koninkryk (Romeine 8:18-25) 
8. Die Heilige Gees Wie Die Regverdiges Help (Romeine 8:26-28) 
9. Alle Dinge Werk Ten Goede (Romeine 8:28-30) 
10. Die Onjuis Dogmas (Romeine 8:29-30) 
11. Die Ewige Liefde (Romeine 8:31-34) 
12. Wie Sal Waag Om Teen ons te Staan? (Romeine 8:31-34) 
13. Wie Sal Ons Skei van die Regverdige Liefde van Christus? (Romeine 8:35-39) 

Hoofstuk 9
1. Inleiding: Hoofstuk 9 
2. Ons Moet Weet dat die Uitverkiesing was binne God se Geregtigheid beplan (Romeine 9:9-33) 
3. Is Dit Verkeerd dat God Jakob Liefgehad? (Romeine 9:30-33) 

Hoofstuk 10
1. Inleiding: Hoofstuk 10 
2. Ware Geloof Kom deur die Gehoor (Romeine 10:16-21) 

Hoofstuk 11 
1. Sal Israel Gered Word? 

Hoofstuk 12
1. Hernuwe Jou Gemoed voor God 

Hoofstuk 13
1. Lewe vir die Geregtigheid van God 

Hoofstuk 14
1. Moet Nie Mekaar Oordeel Nie 

Hoofstuk 15
1. Laat ons die Evangelie oor die hele Wêreld Versprei 

Hoofstuk 16
1. Groet Mekaar 
 
Die geregtigheid van God is deursigtig en is verskillend van die geregtigheid van die mens. God se geregtigheid is binne in die evangelie van die water en die Gees geopenbaar, wat volbring was deur die doop van Jesus wat Hy van Johannes ontvang het, asook Sy bloed aan die Kruis. Ons moet terugkeer na geloof in God se geregtigheid voordat dit te laat is.
Dra u kennis hoekom Jesus verplig was om deur Johannes die Doper gedoop te word? Sou Johannes nie vir Jesus gedoop nie, kon ons sondes nie op Hom geplaas word nie. Johannes die Doper was die grootste man van almal, en die doop wat hy vir Jesus gegee was, was die absoluut vereiste vir God om al ons sondes op Jesus te plaas.
Jesus was gedoop om die wêreld se sondes op Sy skouers te dra, en het Sy bloed aan die Kruis gestort om die loon van die sondes te betaal. Al hierdie waarhede het my verstanding wat ek tevore besit i.v.m. die wedergeboorte heeltemal verander, waar ek slegs in die bloed aan die Kruis geglo het. God het deur hierdie boodskappe u geleer wat Sy geregtigheid behels sodat ons volledig kennis oor dit kon ontvang, en in dit met die hart te glo. Ek dank die Here vir al hierdie seëninge.
更多

与该标题相关的书籍

The New Life Mission

参加我们的调查

您是如何了解到我们的?