Search

免費印刷書籍、
電子書和有聲讀物

水與靈的福音

[Afrikaans-English]  Is u waarlik wedergebore deur water en Die Gees?-Have you truly been born again of water and the Spirit?
  • ISBN978-89-282-2955-0
  • 頁碼736

南非荷蘭語-英語 1

[Afrikaans-English] Is u waarlik wedergebore deur water en Die Gees?-Have you truly been born again of water and the Spirit?

Rev. Paul C. Jong

Inhoud
 
Deel Een – Boodskappe
1. Ons moet eers ons sonde erken voordat ons Verlos Kan word(Markus 7:8-9, 20-23)
2. Mensdom Is Sondaars Gebore (Markus 7:20-23)
3. As Ons dinge doen volgens die Wet, Sal Dit Ons Red?(Lukas 10:25-30)
4. Die Ewige Verlossing(Johannes 8:1-12)
5. Doop van Jesus en Die Versoening van Sonde (Matthéüs 3:13-17)
6. Jesus die Christus het deur die Water, Bloed en Gees gekom(1 Johannes 5:1-12)
7. Die Doop van Jesus; die teëbeeld vir die redding van sondaars (1 Petrus 3:20-22)
8. Die Evangelie van Oorvloedige Versoeninge (Johannes 13:1-17)
 
Deel Twee — Bylae
1. Bylae Verduideliking
2. Vrae en Antwoorde
 
(Afrikaans)
Tussen die baie Christelike boeke wat in die wêreld verskyn wat verduidelik “hoe om wedergebore te word”, is hierdie die heel eerste boek wat die Evangelie van die water en die Gees verkondig in streng ooreenstemming met die Heilige Skrif. Daar is geen mens op aarde wat in die Koninkryk van die Hemel toegelaat sal word, sonder om waarlik wedergebore te word deur die water en Gees nie. Om waarlik wedergebore te word moet ‘n sondaar vrygespreek word van alle sonde, en dit is slegs moontlik om in beide die doop van Jesus en in Sy bloed aan die Kruis te glo. Laat ons nou met geloof in die Evangelie van die water en die Gees toegang tot die Koningryk van die Hemel te kry as die regverdiges in wie geen sonde gevind is nie.
 
(English)
This title`s main subject is "to be born again of Water and the Spirit." It has the originality on the subject. In other words, this book clearly tells us what being born again is and how to be born again of water and the Spirit in strict accordance with the Bible. The water symbolizes the baptism of Jesus at the Jordan and the Bible says that all our sins were passed on to Jesus when He was baptized by John the Baptist. John was the representative of all mankind and a descendant of Aaron the High priest. Aaron laid his hands on the head of the scapegoat and passed all the yearly sins of the Israelites onto it on the Day of Atonement. It is a shadow of the good things to come. The baptism of Jesus is the antitype of the laying on of hands.
Jesus was baptized in the form of the laying on of hands at the Jordan. So He took away all the sins of the world through His baptism and was crucified to pay for the sins. But most Christians don`t know why Jesus was baptized by John the Baptist in the Jordan. Jesus` baptism is the keyword of this book, and the indispensable part of the Gospel of Water and the Spirit. We can be born again only by believing in the baptism of Jesus and His Cross.
 
 Next 
Afrikaans 2: Keer terug Na die Evangelie van die Water en die Gees
 
電子書下載
PDF EPUB
有聲讀物
有聲讀物

與該標題相關的書籍